Heerlike hoender
1 hoender of hoenderporsies
1 pakkie dik groentesoppoeier
Half koppie mayonnaise
Half koppie tamatiesous
Half koppie blatjang
500 ml water
1 pakkie dik groentesoppoeier
Half koppie mayonnaise
Half koppie tamatiesous
Half koppie blatjang
500 ml water
Meng al die bestanddele en gooi oor die hoender. Bak vir 2 ure by 160 ºC.
Kits sjokoladekoek vir een persoon
Bestanddele:
4 eetleepels koekmeel
4 eetlepels suiker
2 eetlepels kakao
1 eier
3 eetlepels melk
3 eetlepels kookolie
3 eetlepels "choc chips"
paar druppels vanielje geursel
1 ekstra groot beker
knypie sout
Gooi al jou droë bestanddele in jou beker...meng goed deur. Voeg melk en kookolie by, roer goed deur. Voeg nou jou "chock chip", en vanieljegeursel by en meng weereens goed deur.
Plaas die koppie in die mikrogolfoond, kook vir 3 minute teen 1000 watt op hoog. Die koek sal moontlik bo oor kook, maar moenie die deur van die mikrogolfoond oopmaak nie.
Verwyder uit mikrogalf, laat effe afkoel, tiep uit op bordjie en versier met skeppie roomys of room en geniet!
Ek het gevind 'n papbordjie werk beter as 'n koppie
Cremora tert
Kors:
1 pak (200 g) Mariebeskuitjies, fyngemaak
100-125 ml gesmelte botter
1 pak (200 g) Mariebeskuitjies, fyngemaak
100-125 ml gesmelte botter
Vulsel:
1 pak (250 g) Cremora-melkpoeier
125 ml (1/2 koppie) kookwater
1 blik (397 g) kondensmelk
125 ml (1/2 k) suurlemoensap
1 pak (250 g) Cremora-melkpoeier
125 ml (1/2 koppie) kookwater
1 blik (397 g) kondensmelk
125 ml (1/2 k) suurlemoensap
Meng die beskuitjies en die gesmelte botter goed en druk in ‘n 23 cm-tertbord vas.
Los die melkpoeier in die kookwater op. Verkoel. Klits die kondensmelk en suurlemoensap saam. Voeg die opgeloste melkpoeier by en klits tot dik, romerig en wit. Skep die vulsel in die voorbereide kors en verkoel tot stewig.
Los die melkpoeier in die kookwater op. Verkoel. Klits die kondensmelk en suurlemoensap saam. Voeg die opgeloste melkpoeier by en klits tot dik, romerig en wit. Skep die vulsel in die voorbereide kors en verkoel tot stewig.
Gestolde Wortelslaai
5 wortels grof gerasper
Meng met Orli Whip (effens styf geklop) en ’n klein blikkie fyn pynappel (gedreineer). Los twee pakkies pynappeljellie in 2 koppies kookwater op en laat dit afkoel. Meng met wortels, room en pynappel. Gooi in ’n gietvorm en laat stol in yskas.
Pynappeltert
1 blik ingemaakte pynappelstukke
1 blik kondensmelk
2 pakkies Tennisbeskuitjies
1 klein blikkie Idealmelk
1 pakkie pynappeljellie
1 blik kondensmelk
2 pakkies Tennisbeskuitjies
1 klein blikkie Idealmelk
1 pakkie pynappeljellie
Kook die stroop en jellie saam. Laat afkoel. Sny pynappelstukkies kleiner en maak fyn. Roer kondensmelk, ingedampte melk en fyngemaakte pynappel by die stroop. Pak ‘n laag beskuitjies en gooi ‘n lagie van die mengsel oor en dan weer ‘n lagie beskuitjies ens. Smeer ‘n laag vulsel laaste oor en rasper beskuitjies bo-oor of versier met room.
Spaghetti Bolognaise
Bestanddele
Olyfolie
500 gram maalvleis
1 blikkie tamatie puree
1 blikkie tamatie- en uiesmoor (Basiliekruid en Origanumgeur)
1 ui
1 groenrissie
gerasperde Cheddarkaas
Suiker
Rooiwynasyn
Rooiwyn
Metode:
Braai die ui in ‘n bietjie olyfolie tot goudbruin. Voeg groenrissie by en braai. Voeg rou maalvleis by en braai tot bruin. Voeg tamatiepuree, tamatie- en uiesmoor, suiker (na smaak), rooiwynasyn (na smaak) en rooiwyn (na smaak) by en laat prut vir 20 minute.
Skep maalvleis oor gaar spaghetti en bedien met blatjang en kaas.
Botterskorsiesop
1 kg botterskorsie, geskil en in blokkies gesny
750 ml water
15 ml biefekstrakpoeier
2 ml rissiepoeier
500 ml melk
125 ml vars room
5 ml gekapte pietersielie
750 ml water
15 ml biefekstrakpoeier
2 ml rissiepoeier
500 ml melk
125 ml vars room
5 ml gekapte pietersielie
1. Plaas die botterskorsie, water en biefekstrak in ‘n kastrol en laat ongeveer 20 minute kook, totdat die botterskorsie sag is. Laat effens afkoel.
2. Giet die mengsel in die bak van ‘n voedselverwerker en verwerk tot glad.
3. Giet die mengsel weer in die kastrol en roer die melk by. Verhit oor lae hitte.
4. Verwyder die sop van die hitte en roer die room en pietersielie by.
5. Sit warm voor met volkoringbrood.
2. Giet die mengsel in die bak van ‘n voedselverwerker en verwerk tot glad.
3. Giet die mengsel weer in die kastrol en roer die melk by. Verhit oor lae hitte.
4. Verwyder die sop van die hitte en roer die room en pietersielie by.
5. Sit warm voor met volkoringbrood.
Kaasskons
1 eier
Halwe koppie olie
1 koppie melk
2 koppies bruismeel
1 teelepel bakpoeier
1 koppie gerasperde beleë cheddar kaas
Halwe teelepel rooipeper
1 teelepel sout
Halwe koppie olie
1 koppie melk
2 koppies bruismeel
1 teelepel bakpoeier
1 koppie gerasperde beleë cheddar kaas
Halwe teelepel rooipeper
1 teelepel sout
Meng al die bestanddele goed en bak vir 20 minute teen 200 ºC.
Kondensmelktert
1 blik kondensmelk
3 koppies water
6 eetlepels mielieblom
2 eiers, geel en wit apart
1 eetlepel botter
1 teelepel vanieljegeursel
Tennisbeskuitjies
3 koppies water
6 eetlepels mielieblom
2 eiers, geel en wit apart
1 eetlepel botter
1 teelepel vanieljegeursel
Tennisbeskuitjies
1. Verhit die gekondenseerde melk en water.
2. Meng die mielieblom met ‘n bietjie water en roer dit by die melk. Roer die mengsel tot dit dik word en verwyder van hitte.
3. Voeg die geklitste eiergele by en laat die mengsel weer kook tot dit gaar is.
4. Voeg die botter en geursel by.
5. Pak ‘n laag tennisbeskuitjies in ‘n tertbord en gooi die mengsel oor.
2. Meng die mielieblom met ‘n bietjie water en roer dit by die melk. Roer die mengsel tot dit dik word en verwyder van hitte.
3. Voeg die geklitste eiergele by en laat die mengsel weer kook tot dit gaar is.
4. Voeg die botter en geursel by.
5. Pak ‘n laag tennisbeskuitjies in ‘n tertbord en gooi die mengsel oor.
Heerlike Pasta
Fyngekapte ui
Halwe groenrissie
Sampioene
Spek
Bikkie pitmielies
Blikkie tamatie-roomsop
Cheddarkaas
Sampioene
Spek
Bikkie pitmielies
Blikkie tamatie-roomsop
Cheddarkaas
Braai uie, groenrissie, sampioene en versnipperde spek. Haal van stoof af en meng pitmielies en tamatie-roomsop saam. Meng saam met Spaghetti. Rasper kaas onder ’n oondvaste bak en voeg spaghetti-mengsel bo-oor die kaas. Rasper weer kaas bo-oor en plaas in ’n voorverhitte oond vir ’n halfuur teen 180 ºC.
Romerige stokvis
1 x 1 kg pak bevrore stokvis, ontbeen en velloos, ontvries
1 x 85 g-pakkie wit uiesoppoeier
500 ml melk
100 g/250 ml gerasperde Cheddarkaas
10 ml sprietuie, gekap
1 x 85 g-pakkie wit uiesoppoeier
500 ml melk
100 g/250 ml gerasperde Cheddarkaas
10 ml sprietuie, gekap
Voorverhit die oond tot 180 ºC.
Smeer ‘n oondbak goed met botter of margarien.
Rangskik die vis in die gesmeerde oondbak.
Meng die uiesoppoeier en melk en giet dit oor die vis.
Strooi die gerasperde kaas oor en bak vir ongeveer 45 minute tot ligbruin.
Garneer met sprietuie en sit voor met kitsaartappels.
Smeer ‘n oondbak goed met botter of margarien.
Rangskik die vis in die gesmeerde oondbak.
Meng die uiesoppoeier en melk en giet dit oor die vis.
Strooi die gerasperde kaas oor en bak vir ongeveer 45 minute tot ligbruin.
Garneer met sprietuie en sit voor met kitsaartappels.
Suikermieliegereg
1 eetlepel gesmelte botter
1 koppie kaas
2 eiers
2 eetlepels suiker
1 koppie melk
2 eetlepels koekmeel
1 teelepel bakpoeier
1 blik geroomde suikermielies
1 koppie kaas
2 eiers
2 eetlepels suiker
1 koppie melk
2 eetlepels koekmeel
1 teelepel bakpoeier
1 blik geroomde suikermielies
Meng alles saam en gooi in gesmeerde bak. Bak by 180 ºC vir 45 minute tot gaar.
Hoenderpastei
1 hoender ontbeen
hoenderspeserye
paprika
sout en peper
2 blikkies gemengde groente
1 blikkie hoendersop
1 blikkie sampioensop
1 pakkie sampioene gekerf
1 rolletjie blaardeeg
Kook die hoender tot gaar. Voeg die speserye na smaak by. Voeg die gemengde groente en blikkies sop en sampioene by en laat kook. Indien dit te souserig is verdik met 'n bietjie mielieblom - laat lekker deurkook Gooi in pan, rol blaardeeg uit, voeg bo-op. Verf met 'n bietjie eier en melk. Bak by 180°C tot bruin.
Maklike frikkadelle
Maalvleis
1 ui gekap
2 tamaties gekap
1 koppie jungle oats
2 eetlepers tamatiesous
1 eetlepel worcestersous
2 eetlepels blatjang
1 eier
Meng alles
1 ui gekap
2 tamaties gekap
1 koppie jungle oats
2 eetlepers tamatiesous
1 eetlepel worcestersous
2 eetlepels blatjang
1 eier
Meng alles
1 pakkie bruin uiesoppoeier gemeng met 500 ml water en gooi oor frikadelle. Sit in ’n voorverhitte oond en bak met ’n deksel op teen 180 ºC vir een en ’n half uur.
Hoenderlewertjies
500g hoenderlewertjies
1 ui
1 groenrissie
Braaivleisspeserye
Bisto-sous
125 ml room
Peri-peri speserye
1 ui
1 groenrissie
Braaivleisspeserye
Bisto-sous
125 ml room
Peri-peri speserye
Maak hoenderlewertjies gaar in uie en olie.
Voeg speserye en sous by.
Wanneer dit amper gaar is, gooi room by.
Heerlik op roosterbrood!
Voeg speserye en sous by.
Wanneer dit amper gaar is, gooi room by.
Heerlik op roosterbrood!
Korslose Souttert
500 ml gerasperde Weense worsies
2 eiers, geklits
500 ml gerasperde kaas
1 pak gesnipperde spek
250 ml melk
125ml gerasperde ham/polonie
12,5ml mosterdpoeier
1 ui, fyngekap
10 ml droë pietersielie
30 ml meelblom
Sout en peper na smaak
2 eiers, geklits
500 ml gerasperde kaas
1 pak gesnipperde spek
250 ml melk
125ml gerasperde ham/polonie
12,5ml mosterdpoeier
1 ui, fyngekap
10 ml droë pietersielie
30 ml meelblom
Sout en peper na smaak
Meng al die bestandele saam in ‘n groot bak. Gooi die mengsel in ‘n gesmeerde tertbak van 25cm en bak dit 30-35 min by 1800¢C.
Joghurt tert
n Pakkie Tennisbeskuitjies / Mariebeskuitjies
500 ml houer joghurt (enige geur)
1 blikkie kondensmelk
500 ml houer joghurt (enige geur)
1 blikkie kondensmelk
Vorm ‘n kors met die beskuitjies en ‘n bietjie botter.
Meng die joghurt en kondensmelk en gooi oor die kors.
Mikrogolf vir 3 minute.
Verkoel in yskas.
Meng die joghurt en kondensmelk en gooi oor die kors.
Mikrogolf vir 3 minute.
Verkoel in yskas.
Sous vir tjops
Uie fyngesny
Tamatiesous
Blatjang
Bruin Uiesoppoeier / water / melk
Oorskietvis
Oorskiet vis, gepluis
1 ui, opgekap
Aartappels, gaar en in blokkies gesny
Pietersielie
Knoffel
Gemaalde peper
1 ui, opgekap
Aartappels, gaar en in blokkies gesny
Pietersielie
Knoffel
Gemaalde peper
Braai uie in botter en voeg knoffel by.
Gooi opgekapte aartappels by en braai bietjie.
Voeg die vis en gemaalde peper by en laastens sprinkel pietersielie oor, bedien op rys.
Gooi opgekapte aartappels by en braai bietjie.
Voeg die vis en gemaalde peper by en laastens sprinkel pietersielie oor, bedien op rys.
Bobotie
1 kg maalvleis
1 sny witbrood, geweek in ¼ koppie melk
½ koppie rosyntjies
3 teelepels blatjang
2 teelepels kerriepoeier
2 teelepels sout
1 uit gekap
3 teelepels appelkooskonfyt
2 teelepels suurlemoensap
1 teelepel tiemie
1 sny witbrood, geweek in ¼ koppie melk
½ koppie rosyntjies
3 teelepels blatjang
2 teelepels kerriepoeier
2 teelepels sout
1 uit gekap
3 teelepels appelkooskonfyt
2 teelepels suurlemoensap
1 teelepel tiemie
Meng al die bestanddele en sit dit in ‘n groot oondvaste bak. Bak by 160 ºC vir 45 minute. Verwyder en klop goed met ‘n vurk. Meng ‘n koppie melk (250 ml) en drie eiers. Gooi oor die maalvleis en garneer met suurlemoenskil. Braai tot goudbruin. Bedien met geelrys.
Macaroni
1 pakkie spek
1 groenrissie, opgekap
1 ui, opgekap
1 pakkie sampioene, opgekap
Macaroni
500 tot 750 ml melk
Maizena
Gemengde speserye
Tamaties
Gerasperde cheddarkaas
1 groenrissie, opgekap
1 ui, opgekap
1 pakkie sampioene, opgekap
Macaroni
500 tot 750 ml melk
Maizena
Gemengde speserye
Tamaties
Gerasperde cheddarkaas
Maak macaroni op gewone manier gaar.
Braai uie in bietjie olie en voeg groenrissie en spek by.
Braai ook sampioene saam.
Gooi die melk by.
Sodra melk begin kook, voeg Maizena en gemengde speserye by.
Voeg die sous by macaroni en plaas in oondbak.
Sny tamaties in skywe en plaas bo-op die macaroni.
Strooi gerasperde kaas bo-oor en bak in voorverhitte oond teen 180 ºC vir halfuur tot gaar.
Braai uie in bietjie olie en voeg groenrissie en spek by.
Braai ook sampioene saam.
Gooi die melk by.
Sodra melk begin kook, voeg Maizena en gemengde speserye by.
Voeg die sous by macaroni en plaas in oondbak.
Sny tamaties in skywe en plaas bo-op die macaroni.
Strooi gerasperde kaas bo-oor en bak in voorverhitte oond teen 180 ºC vir halfuur tot gaar.
Spaanse Omelet
PER PERSOON:
2 eiers 2 teelepels water
1 ui 1 tamatie
1 of 2 sampioene 1 repie spekvleis
4 eetlepels botter sout en peper.
2 eiers 2 teelepels water
1 ui 1 tamatie
1 of 2 sampioene 1 repie spekvleis
4 eetlepels botter sout en peper.
Breek die eiers in 'n bakkie. Voeg sout, peper en 2 teelepels water by. Klits die eiers met 'n vurk. Sny ui, tamatie en sampioene in skywe. Sny die spekvleis se harde randjie af en knip in klein stukkies. Braai die gekerfde ui, tamatie, sampioene en spekvleis met 2 eetlepels van die botter. Wanneer dit gaar is, skep uit met 'n dreineerlepel en voeg by die eiermengsel. Haal die pan van die plaat af, laat effens koud word en vee dit skoon. Sit die orige 2 eetlepels botter in die pan en verhit weer. Gooi die eiermengsel in, bak totdat dit styf word. Gooi die omelet op 'n warm bord uit en bedien met roosterbrood.
Kerrie en Rys
500 g maalvleis
1 ui
Bietjie olie
½ teelepel Rajah kerriepoeier (mild and spicy)
Blikkie groente
2 eetlepels appelkooskonfyt
3 of 4 naeltjies
1 pakkie Royco mild thai Kerrie (bief) (klaar geel, geen borrie nodig)
1 ui
Bietjie olie
½ teelepel Rajah kerriepoeier (mild and spicy)
Blikkie groente
2 eetlepels appelkooskonfyt
3 of 4 naeltjies
1 pakkie Royco mild thai Kerrie (bief) (klaar geel, geen borrie nodig)
Gooi ‘n bietjie olie in ‘n kastrolletjie. Kap ui en braai in die olie. Gooi die kerriepoeier by. Laat dit saam met die uie braai. Voeg maalvleis by en braai tot bruin en gaar. Meng Royco mild thai kerriepoeier met water en voeg by die maalvleismengsel. Prut oor stadige hitte. Voeg naeltjies by. Gooi 2 eetlepels appelkooskonfyt by. Dan die groente. Bedien met rys, piesang en blatjang.
Ontbyt met sampioene en eiers
Bestanddele
(4 porsies)
6 wit sampioene, in dun skyfies gesny
1 eetlepel botter
4 eetlepels room
4 teelepels botter
sout en varsgemaalde swartpeper
8 groot eiers
(4 porsies)
6 wit sampioene, in dun skyfies gesny
1 eetlepel botter
4 eetlepels room
4 teelepels botter
sout en varsgemaalde swartpeper
8 groot eiers
Voorverhit oond op 180 °C
Smelt die eetlepel botter in ’n pan.
Braai die sampioene vir ongeveer 10 minute tot effens bruin.
Geur met sout en swartpeper.
Verdeel die sampioene tussen 4-bakkies.
Plaas nou ’n teelepel botter bo-op die sampioene en dan ’n eetlepel room.
Breek 2 eiers in elke bakkie en geur met sout en swartpeper.
Plaas al 4 bakkies in ’n oondbak en gooi kookwater tot by die helfte van die bakkies.
Plaas vir 20 minute in ’n oond teen 180 °C.
Hou maar dop, want jy bak dit net tot die eiers gestol is.
Die eiergeel moet nog sag wees, want die lekker is om roosterbrood stukkies daarin te doop.
Smelt die eetlepel botter in ’n pan.
Braai die sampioene vir ongeveer 10 minute tot effens bruin.
Geur met sout en swartpeper.
Verdeel die sampioene tussen 4-bakkies.
Plaas nou ’n teelepel botter bo-op die sampioene en dan ’n eetlepel room.
Breek 2 eiers in elke bakkie en geur met sout en swartpeper.
Plaas al 4 bakkies in ’n oondbak en gooi kookwater tot by die helfte van die bakkies.
Plaas vir 20 minute in ’n oond teen 180 °C.
Hou maar dop, want jy bak dit net tot die eiers gestol is.
Die eiergeel moet nog sag wees, want die lekker is om roosterbrood stukkies daarin te doop.
Tuna-pastei
1 pakkie vars sampioene
1 ui
2 of 3 blikkies tuna
½ koppie mayonnaise
2 eetlepels blatjang
Bietjie paprika na smaak
1 ui
2 of 3 blikkies tuna
½ koppie mayonnaise
2 eetlepels blatjang
Bietjie paprika na smaak
Skilferkorsdeeg metode
Braai uie en sampioene in ‘n bietjie olie.
Voeg die tuna en mayonnaise, blatjang en paprika by en laat prut.
Rol die deeg uit en plaas vulsel op een kant van die deeg en vou toe. Smeer melk en eier bo-oor en plaas in voorverhitte oond van 180 ºC vir 15 tot 20 minute.
Braai uie en sampioene in ‘n bietjie olie.
Voeg die tuna en mayonnaise, blatjang en paprika by en laat prut.
Rol die deeg uit en plaas vulsel op een kant van die deeg en vou toe. Smeer melk en eier bo-oor en plaas in voorverhitte oond van 180 ºC vir 15 tot 20 minute.
Mieliebrood
3 koppies gemaalde groenmielies of gevriesde mielies gemaal
1 teelepel sout
1 eetlepel olie
1 eetlepel suiker
2 teelepels bakpoeier
22 gram mielieblom
1 teelepel sout
1 eetlepel olie
1 eetlepel suiker
2 teelepels bakpoeier
22 gram mielieblom
Meng al die bestanddele saam. Skep in ’n vorm. Sit deksel op en stoom vir 1 ½ tot 2 ure of bak in ’n broodpannetjie by 380 grade vir 30 tot 45 minute