As jy vermoed jy of iemand anders is besig om 'n hartaanval te kry (borspyn, naar gevoel, pyn in arm, sweet, benoudheid) doen net die volgende: Haal so diep moontlik asem en hoes so hard jy kan. Doen dit aanmekaar tot julle by 'n dokter of hospitaal kan uitkom. Dit behoort skade aan die hart te verhoed.
As 'n beroerte vermoed word (skeefgetrekte mond and sleperige spraak): prik al tien vingerpunte met 'n naald of kopspeld diep genoeg dat dit druppels bloed vorm. Vryf dan die oorlelle tot dit rooi is en prik dit ook, twee keer aan elke lel tot die bloed loop. Dit sal breinskade verhoed.
Laastens 'n raad wat eienaardig klink maar volgens 'n familielid van my werk: As jy probleme met aambeie het, doen die volgende: Nadat jy gebad of gestort het, droog heel eerste jou hande af, dan die res van jou liggaam. En dis al!!!