Die wit van 'n eier op brandwonde sal glo letsels verhoed.
Ek verneem ook gekookte ryswater help as jy met diarree sukkel.
Noudat dit winter is onthou daardie boontjiesopresep. Ek maak dit gereld. Dis heerlik. En baie goedkoop. En dit maak 'n klomp!